| Wow! Chris PE |
| Prima! Kap dit blou! Hoe lekker kry ek nou ;-)
Gysie... Bettysbaai |
| le 'n paar keer sien optree en dit was 'n belewenis!
Ek luister tog te lekker! Tertia |
| Hi Christien! Ai, vannaand gaan my gedagtes terug na
die Tassenberg Stalteater by die KKNK - wonderlike herheringe van Die
Boulevard Blues Band! Het hul |
| Ek koop net more die CD. PUIK! Dis mos musiek! Well done. Hannes |
| Julle hou my leka waka met jimmy hendriks I like it van Kiewiet |
| ! Liefde, Elmarie en die Mosterts van die Kaap! |
| Hi John, ek, ma, pa en ouboet Leon luister vir julle
op RSG! Ek kuier saam met Marle v Wyk en Marjorie en Oupa het ons gebel om in
te skakel! Lekke Blues |
| Daai ou mag maar, ek wens my girl het so oor my
gevoel soos hy hom inleef met die songs. Cecil van Upington. |
| Dis die mooiste Blues wat ek in jare gehoor het.
Mooi so, Maureen |
| Dr John jou vriende hier van Brackenfell, jou
grootse supporters luister vanaand! Love u guys. Marli en Die Mosterts |
| Dankie dat julle die blues lewendig hou in SA!!
(Robert Johnson het 29 liedjies geskryf) Herman. Pretoria |
| Shirley coetzee, vanderbijlpark. To the group its
great music, keep it up. |
Great stuff guys !! From Tim + Kerstin listening over the internet in Germany.
I grew up with Robs in Tamboerskloof
Happy Birthday for tomorrow Robble !! |
| Dr. John is die beste blues sanger in die land. Gerhard |
| Wa kry ek hul cd? Cecil van Uptn! |
| What a joy na d punk v tevore en ek weet ni of dit
is omdat smaak verskil, of omdat di kwaliteit soveel meer moerse is ni. 3 x
B's rock, jou prgram ok engemi |
| Hi guys it's great to hear local music &
especialy from Malvern Natal where i grew up,from Alf Pratt keep it up. |
| chris and lana say hi to graham. remember jack of
dimonts. |
| Great stuff guys. Keep pulling. I am gigging in
bloem. Good shirt. Barry blomkamp. |
| Hi Lekka op radio.! Love you lots! Mandie en erich |
| Hi Christine.Is jy seker dit is nie Tom Waits wat jy
daar het nie.Uitstekend julle.Johan |
| Die musiek laat my tone krul van KENNETH in BELHAR |
| My bro julle klink uitstekend! Love Leon &
Natalie en die MOSTERTS! |
| Ons is versot op die boulevard blues band!sien julle
by up the creek.whoop,whoop!dankie vir die goeie musiek! Groete uit
worcester. tanja+maritzi |
| Hey jul meerkatjies gooi gooi gooi gooi gooi dis di
4de keer wat ek na jul luister en mense kyk julle mag mar.Charles van Welkom |
| Greg and Richard, we love u lots! Dr John, we are so
proud of u! |
| Dr John are you wearing your sunglases in studio? U
the best! |
| Wat moet ons nog doen om daai band hi te kry? Ek
sponser solank swak, ekt R2 opi oomblik. Cecil van Upgtn. |
| Dr John, you know one of my fav! Love your brother
Leon |
| Hi pels. Lekka op radio.! Love you lots! Sal altyd
ons familie wees;-)Mandie en erich |
| This is beautiful blues .Guys keep it up u r a gr8
band frm Eric in Phoenix Durban |
| My bro julle klink uitstekend! Love Leon &
Natalie en die MOSTERTS! |
| Hi mw pel. Lekka op radio.! Love you lots! Mandie en
erich |
| It is great to heat you on the radio. The Mostert Family (Erich Kuhn) |